Logo
Wie word ’n miljoenêr kompetisie
web uni tv guide

Wie Word 'n Miljoenêr?

144Spelprogram13

seisoen

2

Wie Word 'n Miljoenêr

Oor die program

Soos die oorspronklike "Who wants to be a millionaire"-formaat gaan deelnemers 15 meervoudigekeusevrae beantwoord om deur te dring na die finale rondte, waar ’n miljoen rand gewen kan word.

Volgende op

S2 | E13
19 April 20:00
'S2/E13 of 13'. In die vorige episode het Gezna Pringle daarin geslaag om tot by vraag 6 te vorder. In hierdie episode i...

Word iemand in 2023 ’n miljoenêr? – Wie Word 'n Miljoenêr

News
12 Desember 2022
Die aanbieder, Rian van Heerden, sal deelnemers se algemene kennis oor 26 episodes op die proef stel.
Wie Word 'n Miljoenêr

Kennis is mag en moontlik ’n miljoenrand werd vir iemand, wanneer een van die wêreld se gewildste vasvraprogramme op Woensdag 25 Januarie 2023 na Suid-Afrikaanse televisieskerms terugkeer.

kykNET beloof dat die tweede seisoen van Wie word ’n miljoener weer ’n naelbyter gaan wees, wanneer Rian van Heerden deelnemers se algemene kennis oor 26 episodes op die proef gaan stel.

Soos tevore moet daar 15 meervoudigekeusevrae beantwoord word om na die finale ronde, waar die gesogte miljoen rand gewen kan word, deur te dring.

Langs die pad is daar vier hulplyne, waarvan deelnemers drie mag gebruik: “oor na die gehoor”, “bel ’n pel”, “50/50” en “vra die aanbieder”. “Vra die aanbieder” is ’n nuwe hulplyn waar daar vir Rian gevra kan word of hy die antwoord weet.

Vir die nuwe seisoen is daar boonop ekstra aansporings vir deelnemers met vrae 10 en 11, wat nou onderskeidelik R50,000 (was R40,000) en R70,000 (was R65,000) werd is.

’n Ander nuutjie is dat diegene wat tot vraag vyf deurdring en die eerste vangnet van R10,000 bereik het,  ’n eenmalige geleentheid het om self die tweede vangnet op enige plek op die prysleer (tussen vrae 6 en 14) vas te maak.

Niemand het tot op hede Wie word ’n miljoenêr? se miljoenrandvraag geantwoord nie, maar ’n handvol deelnemers is groot kontantbedrae ryker. Só was die sakejoernalis en skrywer, Theunis Strydom, die grootste pryswenner in die eerste seisoen toe hy R500,000 gewen het.

Bly ingeskakel vir die nuutste ontwikkelinge rondom die program en gesels saam aanlyn: Volg die hutsmerk #WieWordnMiljoener op Twitter, Facebook en Instagram.

Nog Programme

Met 'n huppel in die stap

Met 'n Huppel In Die Stap

17:30 | 31 Mei
web uni tv guide
Kanaal
144
Diepe waters cast

Diepe Waters

18:30 | 31 Mei
web uni tv guide
Kanaal
144
Arendsvlei Poster S5

Arendsvlei

19:30 | 31 Mei
web uni tv guide
Kanaal
145
Jy is my seun Poster

Jy Is My Seun

20:00 | 31 Mei
web uni tv guide
Kanaal
145
Dankie Lottoland S7 Poster

Dankie, Lottoland

21:30 | 31 Mei
web uni tv guide
Kanaal
144
HAH S8 Poster

Hannes Aan Huis

17:30 | 01 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Wies Nuus S2 Poster

Wie's Nuus

21:00 | 01 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
kykNET_Koppieteefontein_Seisoen_3_160x240_Poster

Koppieteefontein

17:30 | 02 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Oppiestoep S8 Poster

Oppiestoep

18:30 | 02 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
kykNET_Ontbytsake_2023_Dawie, Leon,_Corli_&_Charlene_Poster

Ontbytsake

07:30 | 03 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Op reis met my beste vriend S1 Poster

Op Reis Met My Beste Vriend

18:00 | 03 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
enuus S14 Poster

eNuus

19:00 | 03 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Se jou se S2 Poster

Sê Jou Sê

19:30 | 03 Jun
web uni tv guide
Kanaal
145
VJGT S9 Poster

Vat Jou Goed En Trek

17:30 | 04 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Bravo S13 Poster

Bravo!

19:30 | 04 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Klop Poster

KLOP!

19:30 | 04 Jun
web uni tv guide
Kanaal
145
Voetspore Zambezi Poster

Voetspore

20:00 | 04 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Lui maar op belinda

Lui Maar Op Belinda

20:00 | 05 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
In Gesprek Poster July 2022

In Gesprek

20:30 | 05 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Lat wiel S28 Poster

La't Wiel

17:30 | 06 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Suidooster TX change Poster

Suidooster

18:00 | 06 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Projek Dina S3 Poster

Projek Dina

20:00 | 06 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Prontuit 9 Poster

Prontuit

21:00 | 06 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144
Ladies Launch Poster RHOWL

Die Real Housewives van die Wynlande

20:00 | 08 Jun
web uni tv guide
Kanaal
144