web uni tv guide
web uni tv guide

Vreemder As Fiksie

144Realiteit13 SL

Ontmoet Megan - Vreemder As Fiksie

Video23 Junie

Die 18 maande oue Megan se lewe het verander toe 'n tier haar aangeval en geskend het. Dit was 'n lang pad na herstel, maar vandag 18 jaar later, omarm sy haar voorkoms en die gebeurtenis. #VreemderAsFiksie, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.