14
12
'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.
Beleef die gees en opwinding van ‘n regstreekse Springbok rugbywedstryd! Beantwoord ‘n eenvoudige vraag en staan die kans om twee kaartjies na ‘n Toks ‘n Tjops buite-uitsending 12 Augustus, en ook twee kaartjies na die Bokke teen die All Blacks rugbywedstryd 13 Augustus by Emirates Airline Park, Johannesburg te wen.