Iewers in Suid-Afrika is daar ’n dorpie genaamd Schusterton. En soos enige ander dorpie in die land, het Schusterton ’n sekuriteitsmaatskappy wat na die veiligheid van die inwoners omsien.
S1 | E11
11 Desember 20:00
'S1/E11'. Lisa se eks, Arend, daag met 'n onverwagse versoek op. Willy Brown en Goose moet 'n porta-potty beman, maar Go...