Logo
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Siya Thuli Suidooster Profile

Siya Thuli

Ruiterbosch gemeente se Pastoor, familie man , getroud met Danielle Thuli, peet ouer vir Brendan Carelse. Die pastor is ‘n man van aksie en sal alles doen om sy gesin te beskerm.