Logo
Suidooster S9 Oct 2023 Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

145Drama13

VIDEO’S

Voorskou: 20 - 24 Mei 2024 – Suidooster Image : 18004
“Moordenaar in ons midde” – Suidooster Image : 18018
“Moordenaar in ons midde” – SuidoosterKate skrik haar boeglam vir Herschel en vaar uit op hom.
Voorskou: 13 - 17 Mei 2024 – Suidooster Image : 18005
Voorskou: 13 - 17 Mei 2024 – SuidoosterSuzie maak 'n deurbraak in Herschel se saak. Gaan hy uiteindelik vrygelaat word? En, Noelle het 'n verrassing vir Gary.
"Sien jou weer, Bianca Fourie" – Suidooster Image : 17995
"Sien jou weer, Bianca Fourie" – SuidoosterBianca is geskok toe sy uitvind wie Riaan eintlik is.
Bridgette wen – Suidooster Image : 17987
Bridgette wen – SuidoosterGaan Nazeem Bridgette se wen aanvaar?
Voorskou: 6 - 10 Mei 2024 – Suidooster Image : 17952
Voorskou: 6 - 10 Mei 2024 – SuidoosterGaan Tim skuldig of onskuldig pleit?
Pam se liegstorie – Suidooster Image : 17966
Pam se liegstorie – SuidoosterBridgette en Nazeem is geskok toé Pam bieg oor haar liegstorie.
Voorskou: 29 April - 3 Mei 2024 – Suidooster Image : 17953
Voorskou: 29 April - 3 Mei 2024 – SuidoosterGaan Bridgette die antwoorde kry wat sy soek?
Zoë se trauma – Suidooster Image : 17943
Zoë se trauma – SuidoosterGaan Zoë okei wees?
Voorskou: 22 - 26 April 2024 – Suidooster Image : 17903
Voorskou: 22 - 26 April 2024 – SuidoosterWie het Zoë ontvoer?
Zoë word gepiemp – Suidooster Image : 17924
Zoë word gepiemp – SuidoosterWat gaan Tim doen noudat hy sy vrou se geheim uitgevind het?
Voorskou: 15 - 19 April 2024 – Suidooster Image : 17902
Voorskou: 15 - 19 April 2024 – SuidoosterDinge raak lelik tussen Zoë en Bridgette!
"Slinks en agterbaks" – Suidooster Image : 17909
"Slinks en agterbaks" – SuidoosterBridgette vat vir Zoë aan. Gaan die waarheid ooit uitkom?
Voorskou: 8 - 12 April 2024 – Suidooster Image : 17881
Voorskou: 8 - 12 April 2024 – SuidoosterTim konkel weereens, maar gaan Bridgette haar lot sommer netso aanvaar?
“Kom huis toe” – Suidooster Image : 17880
“Kom huis toe” – SuidoosterNee Ty!!
Koue voete? – Suidooster Image : 17854
Koue voete? – SuidoosterDit lyk asof Mymoena gemengde gevoelens het oor haar verlowing aan Sammy.
Voorskou: 1 - 5 April 2024 – Suidooster Image : 17853
Voorskou: 1 - 5 April 2024 – SuidoosterCarlo het baie vrae en kwaai uitbarstings volg. Nazeem sit iemand op sy plek. En Mymoena en Sammy deel 'n ongemaklike gesprek.
Ty se totsiens – Suidooster Image : 17852
Ty se totsiens – SuidoosterTy los vir sy gesin 'n boodskap oor 'n video, hy verduidelik waarom hy weggegaan het.
Ian se brief – Suidooster Image : 17846
Ian se brief – SuidoosterPam gee vir Zoe bewyse dat Ian haar pa is en probeer vir Zoë teen Bridgette draai.
Voorskou: 25 - 29 Maart 2024 – Suidooster Image : 17813
Voorskou: 25 - 29 Maart 2024 – SuidoosterSammy erken aan Mymoena hy het iets op die hart. Zoë en Bridgette sit vas, en nog drama volg.
Die kwaadaardige gewas – Suidooster Image : 17825
Die kwaadaardige gewas – SuidoosterDie Daniels se gesin se toekoms lyk baie donker.
Voorskou: 18 - 22 Maart 2024 – Suidooster Image : 17814
Voorskou: 18 - 22 Maart 2024 – SuidoosterTy se gedrag raak kommerwekkend. Pam October maak 'n verskyning in Ruiterbosch. En Zoë kry onstellende nuus.
Ty verneder Lee-Ann – Suidooster Image : 17809
Ty verneder Lee-Ann – SuidoosterTy maak sy naam krater; hy laat vir Lee-Ann, Rhafiek en Kaashifa in skok.
Bridgette maak 'n punt – Suidooster Image : 17810
Bridgette maak 'n punt – SuidoosterBridgette maak seker Tim verstaan dat hy nie met haar moet mors nie.
Voorskou: 20 - 24 Mei 2024 – Suidooster