Logo
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Elana Naude Suidooster Profile

Elana Naudé

Elana het die lewe in die stad verruil vir 'n rustiger lewe langs die see. Sy besit Anker en glo in die goedheid van die mens. Die vrede en harmonie waarmee Elana deesdae leef was nie altyd die geval nie. Verwerping oor wie sy is, was deel van haar lewe van jongs-af. Maar Elana laat haar nie sommer onderkry nie.