Logo
Slim BB spoorloos
web uni tv guide

Spoorloos

144Drama13 VL
8

Xander Malherbe

Vertolk deur Brent Vermeulen.

Xander is hoogs intelligent, ’n wonderkind wanneer dit by tegnologie kom en iemand wat nie kan lieg nie. Xander sien homself as normaal in ’n abnormale wêreld en sy hele lewe is op feite gebou. Hy sal berge vir Adri verskuif en al is daar ’n kans dat sy nooit oor hom sal voel soos hy oor haar voel nie, is hy bloot tevrede om deel van haar lewe te wees.