Logo
Slim BB spoorloos
web uni tv guide

Spoorloos

144Drama13 VL
3

Herman Steyn

Vertolk deur Arno Marais.

Herman se eerste liefde was nooit die plaas nie. Hy was ’n weermagman, maar sy passie vir die weermag sou ook sy ondergang beteken. Soos met menige ander jong mans, was Herman nooit weer dieselfde ná hy van die weermag teruggekeer het nie. Niemand verstaan sy trauma nie en hy sal enigiets doen om reg te maak wat met hom gebeur het, maar wat is dit waarna hy soek? As hy net kan ophou drink, maar ten minste vind hy effense troos in die bottel.