Logo
Slim BB spoorloos
web uni tv guide

Spoorloos

144Drama13 VL
Spoorloos 4840

Dr. Geoff Lombard

Dr. Geoff Lombard is ‘n kliniese man wat al dieselfde haarstyl uit sy tienjare dra. Sy geheimsinnigheid loop oral met hom rond. Hy kry nooit sy hande vuil nie en by ‘n braai is hy die ou wat instruksies gee in plaas daarvan om dit self te doen. Daar is ‘n gesag wat hy uitoefen sonder dat die wat rondom hom is dit agterkom. Sy eentonige stemtoon dra by tot misterie agter die man. Geoff is altyd in beheer van die situasie selfs al weet hy, hy is nie. Alles rondom hierdie dokter bly ‘n raaisel.