Kom hou vakansie in Mauritius saam met Wynand en Chereé en die akteurs van Diepe waters!Kykers wat bespreek het om in April vanjaar saam met die akteurs van die gewilde telenovela, Diepe Waters, Mauritius toe te gaan, kan nou uitsien na nóg meer opwinding!