Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 7 Mei 2018: Antjie Krog, Hertzogpryswenner - Segment 3

Video
08 Mei

Antjie Krog, Hertzogpryswenner, is die eerste nie-Nederlander wat die gesogte Gouden Ganzenveer-toekenning vir haar skryfwerk in Amsterdam, Nederland ontvang het. Ons was daar en het met haar en haar skywersvriende gesels. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou