Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 30 Julie 2018: Afrikaners Deel 2 - Segment 3

Video
31 Julie

Prontuit 30 Julie 2018: Afrikaners Deel 2 - Segment 3 Hoe lyk die toekoms in Suid-Afrika vir die Afrikaner, vir ander Suid-Afrikaners en is daar hoop? Is daar geleer uit die geskiedenis? Ons het by ‘n paar meningsvormers, joernaliste, akademici en kunstenaars gaan aanklop om te hoor wat is hulle mening. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!