Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 23 Julie 2018: Afrikaners Deel 1 - Segment 2

Video
24 Julie

Prontuit 23 Julie 2018: Afrikaners Deel 1 - Segment 2 Van Koos de la Rey en Jan Smuts tot Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar-faam. Helde is ‘n komplekse konsep. Is daar Afrikaanse en Afrikaner helde? Ons het onder meer hierdie vraag gevra na aanleiding van die onlangse dokumentêre reeks op kykNET, Die Afrikaners. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.comAfrikaner kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!