Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 2 Julie 2018: Transito-rooftogte - Segment 3

Video
03 Julie

Kontant-in-transito rowers is van die geweldadigste misdadigers in ons land. Na die onlangse vlaag van hierdie rooftogte het Prontuit meer gaan uitvind oor die profiel en modus operandi van hierdie booswigte. Briljante beplanning, wat langer as ‘n jaar kan duur, is een van die redes waarom die rooftogte so suksesvol uitgevoer word. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!