Prontuit ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Aanbieder Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by ’n wye spektrum Suid-Afrikaners. Skakel in vir die regstreekse uitsending, elke Maandag om 21:00.
Volgende op
S9 | E27
31 Januarie 21:00
'S9/E27 of 34'. Ons fokus op beurtkrag en die impak van die uitdaging op Suid-Afrikaners.