Projek Dina
144
Drama
16 VL
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Nog Programme
Video
‘My kind!’ – Projek Dina
In die slotepisode van seisoen twee slaan die taakspan toe op die sindikaat, terwyl Ronel agter haar suster aangaan wie gekonfronteer word met ’n moeilike besluit.
Video
‘Lux, wees versigtig!’ – Projek Dina
Ronel en Lux moet vinnig spring om Bella se ontvoerder vas te trek.
Video
‘Ek moes haar help’ – Projek Dina
Mieke word gered en kaptein Visage kom agter die kap van die byl.
Video
Soos hamsters in ’n sirkel – Projek Dina
Hoewel hulle kort op Frik Niewoudt se hakke is, mis Luxolo en Deon hom net-net, en hy verdwyn in ’n onbekende motor.
Video
Pa en dogter – Projek Dina
Stanley is werklik lief vir sy Misty asof sy, sy regte dogter is.
Video
Goedkeuring? - Projek Dina
Nicholas en sy groep was darem betyds vasgetrap deur die #ProjekDina-taakspan voordat hulle kon moord pleeg.
Video
‘Met alle respek’ – Projek Dina
Die #ProjekDina-taakspan kan nie glo dat die sindikaat hulle alweer ontglip het nie!
Video
Nie meer hier nie – Projek Dina
Faizel stort sy hart uit teenoor Sersant Lux Dladla oor die afsterwe van sy meisie, Daleen…
Video
'n 'Oulike' Psigopaat – Projek Dina
Die taakspan het vinnig agter die kap van die byl gekom toe Charlie snuf in die neus kry oor dié vermiste dogter se video's.
Video
Kry die ‘popcorn’ – Projek Dina
Die span wat verantwoordelik is vir die tweede seisoen van Projek Dina vertel ons meer van die verfilmingsproses.
Video
Waar ek hoort – Projek Dina
Ronel se familie en die taakspan plaas haar in ‘n baie moeilike posisie…
Video
Die storie agter die stories – Projek Dina
Die karakters van Projek Dina vertel ons meer van hulle karakters se ontwikkeling vanaf die eerste seisoen tot en met die tweede seisoen.
Video
Die soektog duur voort – Projek Dina
Die soektog na Ronel se langverlore suster, Dina duur voort in die spanningsvolle tweede seisoen van Projek Dina.
Video
Verlossing – Projek Dina
Hierdie oomblik het ons skoon bewoë gemaak. Arme Ronél…
Video
Lizelle en Dina – Projek Dina
Ons vermoed dat Ronél báie naby aan die waarheid is oor wat met haar suster gebeur het.
Video
Spieëlbeeld – Projek Dina
As Ronel die spieëlbeeld van Dina is, kan Dina dan nog lewe?
Video
Voorskou: 24 Maart 2020 – Projek Dina
Skakel Dinsdae aande om 20:00 in vir die nuutste aflewering van Projek Dina.
Video
Onder draai die duiwel rond – Projek Dina 1
Die span bevind hulself in die gevaarlike onderwêreld van mensehandel.
Video
Burger Arrestasie – Projek Dina
Twee desperate pa's neem geregtigheid in hul eie hande.
Video
Spoke jaag – Projek Dina
Wanneer beweeg 'n mens aan? Wanneer is 'genoeg', genoeg?
Video
Beste Brasse – Projek Dina
Lux deel ’n emosionele oomblik met Deon.
Video
Skaduwees – Projek Dina
Ons hoop regtig Ronél kan vrede met haar verlede maak…
Video
Hy lewe! – Projek Dina
Deon het nie opgegee nie en dit reggekry om Willem se lewe te red.
Video
‘Dis al!’ – Projek Dina
Die taakspan van Projek Dina kan ongelukkig nie almal betyds kry nie…
Wys nog
24 van 32