Projek Dina
144
Drama
10VL
WELKOM
NUUS
FOTO’S
VIDEO’S
Karakters
Lizelle en Dina – Projek Dina
Video
31 Maart
Ons vermoed dat Ronél báie naby aan die waarheid is oor wat met haar suster gebeur het.
Teken in en KYK
Up Next
Verlossing – Projek Dina
07 April
Die soektog duur voort – Projek Dina
25 Februarie
Die storie agter die stories – Projek Dina
25 Februarie
Waar ek hoort – Projek Dina
01 Maart
Kry die ‘popcorn’ – Projek Dina
03 Maart
'n 'Oulike' Psigopaat – Projek Dina
08 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Kry die ‘popcorn’ – Projek Dina
Die span wat verantwoordelik is vir die tweede seisoen van Projek Dina vertel ons meer van die verfilmingsproses.
Video
Die storie agter die stories – Projek Dina
Die karakters van Projek Dina vertel ons meer van hulle karakters se ontwikkeling vanaf die eerste seisoen tot en met die tweede seisoen.
Video
Die soektog duur voort – Projek Dina
Die soektog na Ronel se langverlore suster, Dina duur voort in die spanningsvolle tweede seisoen van Projek Dina.
Video
‘My kind!’ – Projek Dina
In die slotepisode van seisoen twee slaan die taakspan toe op die sindikaat, terwyl Ronel agter haar suster aangaan wie gekonfronteer word met ’n moeilike besluit.