Logo
Poena Slim
web uni tv guide

Poena

144KomediePG13 SL
VIS | Lochner de Kock – Poena

Vis Venter

Vertolk deur Lochner de Kock

Hy gee nie om wat mense van hom dink nie en is gereeld in die moeilikheid. Hy rook dagga met die naam Versace Poison wat hy elektriese spinasie noem. Sy passie is dobbel, drank en vroue. Vis woon in sy neef se buitekamer naby Poen nadat die ouetehuis hom weggejaag het omdat hy huismoles veroorsaak het. Die huismoles sluit affairs met twaalf tannies en een oom in.