Plaasjapie
144
Realiteit
PG13 L
Welkom by die plaas
Ontmoet die plaasjapies!
Stof en drama
Plaasherinneringe
Plaasbesoek
Video
’n Boodskap van Jannie – Plaasjapie
Jannie Holsthyzen gesels onder meer oor die lesse wat hy op die plaas geleer het.
Video
Blue se tameletjie – Plaasjapie
Blue gee vir Milandie raad. Het hulle band nou sterker geword?
Video
Danielle se beloningsbesoek – Plaasjapie
Gaan Danielle se spanmaats gelukkig wees oor haar besluit?
Video
Milandie kla oor Jannie – Plaasjapie
Milandie maak oop teenoor Etienne oor waarom sy nie van Jannie hou nie
Video
’n Boodskap van Liezle – Plaasjapie
Liezle Wiese is die tweede persoon wat in #Plaasjapie 2 uitgestem word.
Video
Pieter en Michelle se alliansie – Plaasjapie
Pieter en Michelle vorm 'n nou band. Gaan hulle alliansie behoue bly?
Video
Liezle trek los – Plaasjapie
Liezle sit vir Danielle op haar plek.
Video
'n Tweede beloningsbesoek – Plaasjapie
Pieter besluit wat die beste vir sy span sal wees tydens die beloningsbesoek.
Video
’n Boodskap van Donovan – Plaasjapie
Donovan vertel ons hoe hy voel nadat hy heel eerste uitgestem is.
Video
Donovan sê totsiens – Plaasjapie
Oranjezicht het besluit dat Donovan nie sy sout werd is nie.
Video
Die eerste wen – Plaasjapie
Groenkloof wen gemaklik die eerste uitdaging van die nuwe seisoen!
Video
Oranjezicht se eerste beloningsbesoek – Plaasjapie
Michelle, Pieter en Donovan bespreek wat hulle benodig op die plaas voordat hulle die kans kry om drie items te kies.
Video
Groenkloof se eerste beloningsbesoek – Plaasjapie
Blue, Etienne en Milandie gesels oor hulle “konneksie” en kry die geleentheid om drie items terug plaas toe te vat.