Logo
Plaasjapie
web uni tv guide

Plaasjapie

144RealiteitPG13 L

#Plaasjapie_Esteban

Esteban

Naam: Esteban

Ouderdom: 24

Tuiste: Krugersdorp, Gauteng

 

Esteban is ’n sielkunde-student en ’n Springbok MMA-vegter. Hy beskou homself as hardwerkend, lojaal, sosiaal en ’n spanspeler. Hy hou nie van mense wat heeltyd negatief is nie en sien uit daarna om homself op die proef te stel in Plaasjapie.

Elton Plaasjapie
Gerda
Esteban CU