Logo
Op Seer Se Spoor 1600x640 Billboard
web uni tv guide

Op Seer Se Spoor

145Dokumentêr13 V
OSSS

Oor die program

Op Seer se Spoor volg die reis van Kuier se artikel-redakteur, Ernusta Maralack. Tydens dié reeks gaan Ernusta terug na die tonele van die wreedste moorde in die Wes-Kaap, na stories wat sy soms self gedek het.

S2 | E13
21 Julie 20:30
'S2/E13'. Deel 2: Stewart Wilken, bekend as Boetie Boer, is as kind erg mishandel en seksueel gemolesteer. Later het hy ...

Nog Programme