Logo
kykNET_Op_my_Eish!_S3_Brendan_Peyper_Slim_BB
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13 L

Wen 'n piekniekmandjie ter waarde van R 35 000 met Op my eish!

Stop, wag! Bly nog 'n bietjie - volg Brendan se reis saam met avontuurlustige dames in die doel om liefde te vind. Maak seker jy bly ingeskakel en beantwoord die weeklikse vraag vir jou kans om 'n piekniekmandjie ter waarde R35 000 te wen. Elke vraag moet korrek beantwoord word vir jou om in aanmerking te kom vir die prys. 

 

 

Lees die Bepalings en Voorwaardes