Op My Eish!
144
Realiteit
13
Welkom
Pasmaats
Nuus
Video's
Brandewyn en braai – Op my eish!
00:03:44
Ons het meer uitgevind oor Francois en Schalk se unieke vriendskap.
4
Franna se Op My Eish! reis
Video
‘Amazing mense’ – Op my eish!
Ceylonia het die hele #OpMyEish-span bedank vir die feit dat hulle mooi na haar gekyk het tydens dié proses.
Video
‘Alles is fine’ – Op my eish!
Dinge tussen Francois en Ceylonia het nie op ’n goeie noot geëindig nie.
Video
‘Ek dink ek weet’– Op my eish!
Francois moes die moeilike besluit neem om vir #OME_Juane huis toe te stuur na die perskonferensie.
Video
‘My hart bloei weer’– Op my eish!
Francois en Schalk neem ’n oomblik om te reflekteer oor die moeilike besluit wat vandag gemaak moet word…
Video
’n Experience en ‘n half – Op my eish!
Hoe het die meisies gevoel oor die perskonferensie én die feit dat Juane huis toe gaan?
Video
Sonbrille, sweetdruppels en skok– Op my eish!
Hoe sal Francois Jacobs en Schalk Bezuidenhout reageer op die volgende scenarios?
Video
‘n Instant konneksie – Op my eish!
Ceylonia en Francois spandeer na die game drive bietjie kwaliteittyd saam met mekaar…
Video
Wie weet wat van Franna? – Op my eish!
Nadat die dames ‘n paar moeilike vrae moes beantwoord het oor Francois, word die bordjies verhang en moet Francois nou ‘n paar moeilike vra beantwoord oor elkeen van die meisies.
Wys nog
8 van 121