Op My Eish!
144
Realiteit
PG13
Welkom
Nuus
Video's
Foto
Op My Eish! Reünie
Kyk die Op My Eish! videos weer
Video
Ontmoet Dorianne – Op my eish!
Die trauma-berader voel familie is uiters belangrik.
Video
Ontmoet Abigail – Op my eish!
Die vryskut aktrise dink Neels lyk na ‘n gawe man.
Video
Ontmoet Hettie – Op my eish!
Die jong dame kan nie wag om Neels beter te leer ken nie.
Video
Ontmoet Florinda – Op my eish!
Wie nie waag nie; wen nie. Dié skoonheid terapeut is gereed om Neels beter te leer ken.
Video
Ontmoet Melani – Op my eish!
Melani is ‘n bok vir sports en is ook mal daaroor om ‘n paar golwe te gaan vang op haar surfboard.
Video
Ontmoet Lizelle – Op my eish!
Dié sosiale media bemarking is nie bang vir ‘n uitdaging nie.
Video
Ontmoet Tanya – Op my eish!
Tanya is ‘n besigheid-eienaar wat ook baie liefdadigheidswerk doen.
Video
Ontmoet Sascha – Op my eish!
Sascha is ‘n trou fotograaf wat steeds glo in romanse.
Video
Ontmoet Sonja – Op my eish!
Sonja voel positief daaroor om Neels beter te leer ken.
Video
Ontmoet Liesa – Op my eish!
Liese is ‘n veldgids wat nie kan wag om meer oor Neels uit te vind nie.
Video
Ontmoet Janka – Op my eish!
Die voormalige lugwaardin glo dat sy en Neels baie in gemeen kan hê.