Op my eish!-dames dolgelukkig en verlief nadat Brendan hulle huis toe stuurGisteraand se episode van “Op my eish!” was ’n warrelwind van emosies – van intieme gesprekke en die eerste soen tot twee dames wat moes groet. Maar dié twee vroue sit nie in sak en as nie. Inteendeel, hulle het die skoot hoog deur.