Op My Eish!
144
Realiteit
PG13
Welkom
Nuus
Video's
Foto
‘Laat jou hart jou lei’ – Op my eish!
Video
07 Julie
Schalk deel ‘n laaste gesellige oomblik met Francois voor hy een van die moeilikste keuses in sy lewe moet maak.
Teken in en KYK
Up Next
‘Amazing mense’ – Op my eish!
30 Junie
‘Alles is fine’ – Op my eish!
30 Junie
‘Ek dink ek weet’– Op my eish!
23 Junie
‘My hart bloei weer’– Op my eish!
23 Junie
’n Experience en ‘n half – Op my eish!
23 Junie
Sonbrille, sweetdruppels en skok– Op my eish!
23 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Skryf nou in vir “Stralend”!
Fokus dié jaar op jou kop, hart en siel deur in te skryf vir “Stralend” – ‘n splinternuwe realiteitsreeks wat aangebied word deur Angelique Gerber en Fafa de Klerk. Inskrywings sluit 15 Februarie 2024.
Video
Die liefde brand vir Brendan
Vanaf Donderdag 11 Januarie 2024 20:00 gaan 16 dames die reis saam met die gewilde sanger Brendan Peyper in die derde seisoen van Op my eish! aanpak in die hoop om sy hart te wen.
Video
#OpMyEish - Episode 14 - Die Reünie
Nadia en Rachelle vertel ons van die dag wat daar groot drama tussen Janae en Chaunte was en hoe dit hulle laat voel het. Stroom nou al 14 #OpMyEish episodes op #DStvStream.
Video
#OpMyEish - Episode 6 - Laat die Poppe Dans kykNET
Kan die meisies en Brendan meer as net sokkie? Ons sal maar moet wag en sien hoe hulle vorder. #OpMyEish , elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, #DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream! #HomeOfLocal