Logo
My ma kook beter as joune
web uni tv guide

My Ma Kook Beter As Joune

145KookprogramPG13

seisoen

2

1

Early B

Oor die program

In My ma kook beter as joune, wat aangebied word deur Early B, ding twee spanne teen mekaar mee. Die spanne bestaan elk uit ’n ma wat haar plek in ’n kombuis kan volstaan en een van haar kinders wat glad nie kan kook nie. Die wenspan neem ’n stewige R10 000 huis toe en die reg om te kan spog: My ma kán beter as jou ma kook.

S2 | E13
04 Oktober 13:00
'S2/E13 of 13'. Rudie ken sy proteïene en Jordan is 'n fynproewer. Maar is hulle goeie kokke?

Nog Programme

KLOP! aanbieders

KLOP!

18:00 | 21 Apr
web uni tv guide
Kanaal
145