#ReggieB
Reagan Plaatjies, beter bekend as Reggie B, is die 24-jarige rymkletser met ’n kolletjie-I van Rawsonville in die Wes-Kaap.
Dié fotograaf, het sy talente ontdek in 2011, en glo dat Maak My Famous deure vir hom sal oop maak om gevolgelik sy gemeenskap te inspireer om óók hul drome te volg.
3 Vinnige feite: