Logo
Maak My Famous 1600x640 Showpage Billboard
MMF

OOR DIE PROGRAM

’n Talentkompetisie soos nog nooit tevore nie! Emo Adams saam met die kykers gaan een gelukkige mens “famous” maak. Die prys? ’n Jaarlange toer met Emo en All Stars Productions & Records.

Talent Agente

Beste op kykNET