Lui Maar Op Belinda
144
Komedie
13
Welkom
Video's
Nog Programme
Video
Ons bly net hier – Lui maar op, Belinda 2
Annetjie en Frans gaan nie vir Belinda agterlaat nie... nie eens vir Mauritius nie!
Video
Ai, Ian – Lui maar op, Belinda
Dit blyk asof die troue nie vir almal op 'n hoë noot geëindig het nie.
Video
"Net hier..." - Lui maar op, Belinda
Al die pret by Annetjie se ram partytjie het Belinda laat besef waar haar hart lê.
Video
"Behalwe vir jou Frans!" - Lui maar op, Belinda
Die veiling aand het op 'n egte Ian & Ander manier baie vreemde draaie geneem.
Video
Kontak Die Siener - Lui maar op, Belinda
Is daar iets anders by Ian & Ander?
Video
Teetjie? - Lui maar op, Belinda
Belinda het dalk vreemde metodes, maar haar hart is op die regte plek.
Video
Ou Oortjies - Lui maar op, Belinda
Dirkie begin weer terug dink oor sy regte ouers soos hy die vergete baba moes terug gee.
Video
'Hy het my gesoen' - Lui maar op, Belinda
Belinda se week van haweloos wees het tot iets nuut gelei.
Video
Verneuker - Lui maar op, Belinda
Belinda se 'date' het nie baie glad verloop nie, maar Frans het uiteindelik die regte woorde gevind om Annetjie se hart te wen.
Video
'Dag sê Nina.' - Lui maar op, Belinda
Gé Korsten het toe weer sy baas gevind.
Video
'Seker oorgeklank' - Lui maar op, Belinda
Ian & Ander kon Belinda se Kwêla Dorp van Die Jaar onderhoud opspoor.
Video
Bly - Lui maar op, Belinda
Die Ian & Anner span het vir Annetjie oortuig om terug te keer. Lyk Frans dalk meer opgewonde as die res?
Video
Amptelike voorskou – Lui maar op, Belinda 2
Vanaf Maandag, 5 Julie 202 gaan Belinda saam met Annetjie, Ian, Frans, Dirkie en Maggie weer kykNET-kykers se lagspiere kielie.
Video
‘Hy’s baie snaaks’ – Lui maar op, Belinda
Eric Nobbs en Wian Taljaard gesels oor die unike komedie van die reeks en veel meer!
Video
‘Nie jy nie’ – Lui maar op, Belinda
Duncan Johnson en Carmen Maarman vertel ons meer van hul karakters en wat kykers kan verwag van die reeks.
Video
‘Op dieselfde bladsy’ – Lui maar op, Belinda
Annelisa Weiland en Brümilda van Rensburg is vanaf 8 Julie om 20:00 vir die eerste keer saam op die kleinskerm te sien – slegs op DStv-kanaal 144.
Video
Vaarwel, Jana en Hilda – Kwêla
Vanaf 8 Julie om 20:00 is Brümilda van Rensburg en Annelisa Weiland vir die eerste keer saam op die kleinskerm te sien.
Video
‘The one and only’ – Lui maar op, Belinda
Dié voorsmakie gaan jou laat smag na meer, vanaf 8 Julie om 20:00 op DStv-kanaal 144.