Logo
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG

Nóg Kwêla-stories

Kos vir die siel – Kwêla Image : 15449
Henke Pistorius Kwêla Image : 15353
Henke Pistorius - KwêlaHannes kuier by Henke Pistorius en gesels oor sy seun Oscar Pistorius. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
‘Niemand tot ietmand’ – Hannes aan Huis Image : 13385
‘Niemand tot iemand’ – Hannes aan HuisOns kyk terug na Hannes van Wyk se kuiertjie by die veteran akteur, Ben Kruger.
‘n Goue medalje – Kwêla Image : 12509
‘n Goue medalje – KwêlaDie Kwêla-span het in 2018 gaan aanklop by Tatjana Schoenmaker na haar sukses by die Statebond spele. Baie geluk met al jou prestasies by die 2021 Olimpiese Spele!
‘n Goeie hart – Kwêla Image : 11981
‘n Goeie hart – KwêlaHannes van Wyk gesels met Neels van Jaarsveld oor #OpMyEish wat die 22ste April 2021 afskop op kykNET, kanaal 144.
Dankie Lottoland Ep 1 Image : 11923
Emosioneel oorweldigend – Dankie, LottolandOns kyk terug na dié emosionele oomblik toe Simoné Pretorius vir die pligsgtroue jong dame, verras het.
Ndlovu Omgee groep – Duidelik Dapper Image : 11607
Ndlovu Omgee groep – Duidelik DapperLeah het gaan inloer by Dr. Hugo Tempelman wat die Ndlovu Omgee Groep in die 90s gestig het en steeds ‘n steunpilaar in die gemeenskap is.
Die magiese bos – Kwêla Image : 11472
Die magiese bos – KwêlaHannes vind meer uit oor Toorbos se verwerking van boek na film by die film se regisseur en draaiboekskrywer, René van Rooyen.
Bly stil en luister – Kwêla Image : 11087
Bly stil en luister – KwêlaHannes van Wyk het by meester-uitsaaier, Freek Robinson gaan kuier en meer uitgevind oor sy 45 jaar in die uitsaaiwese.
Liefde van vreemdelinge – Kwêla Image : 11004
Liefde van vreemdelinge – KwêlaHannes van Wyk het bietjie met André Schwartz gesels oor ‘Zoom’ om uit te vind hoe dit met sy gesondheid gaan én waarmee hy alles besig was tydens die inperking.
Die Pelgrimstog – Kwêla Image : 10781
Die Pelgrimstog – KwêlaSusan Booyens het met Hannes van Wyk gesels oor die nuwe dokumentêre-reeks, Pelgrims, wat eersdaags begin op kykNET.
Koffie met Marciel – Anzél in die Boland Image : 10752
Koffie met Marciel – Anzél in die BolandAnzél het gaan koffie drink saam met Marciel Hopkins om meer uit te vind oor dié nuwe aanbieder van #BoerSoeknVrou.
‘n Hele uur! – Koortjies met Jonathan Rubain Image : 10624
‘n Hele uur! – Koortjies met Jonathan RubainOns is so opgewonde dat dié immer gewilde program binnekort ‘n volle uur lank gaan wees!
‘Om my ding te doen’ – Kwêla Image : 10406
‘Om my ding te doen’ – KwêlaHannes van Wyk gesels met Iehsaan Small oor sy uitsonderlike lewe en wat hom gemotiveer het om roomys te begin maak.
Die nimlike Rina Nienaber – Kwêla Image : 10407
Die nimlike Rina Nienaber – KwêlaHannes van Wyk het aan huis by die talentvolle Rina Nienaber gaan kuier, wat deesdae te sien is as Koekie Koekemoer in die kykNET-sepie, Getroud met Rugby.
Ô, Krokodil! – Kwêla Image : 10408
Ô, Krokodil! – KwêlaHannes van Wyk gesels met veteraan akteur, Chris van Niekerk, uit Wellington.
Wyshede met Tobie Cronje – Kwêla Image : 10409
Wyshede met Tobie Cronje – KwêlaHannes van Wyk het by die legendariese akteur Tobie Cronje gaan kuier!
Karen
Lief, leed en tonne inspirasie – KwêlakykNET se uitvoerende hoof, Karen Meiring kuier saam met Hannes op die bank en gesels oor #kykNET20.
Eloïse Pretorius op die bank – Kwêla Image : 9105
Eloïse Pretorius op die bank – KwêlaOns Boere, Ons Inspirasie se Eloïse Pretorius en GWK se Neil de Klerk gesels met Hannes oor dié program.
Welkom, Rooi Rose Radio – Kwêla Image : 8832
Welkom, Rooi Rose Radio – KwêlaMartie Pansegrouw van Rooi Rose het onlangs op die Kwêla-bank gesels oor Rooi Rose se nuwe en opwindende vertakking.
Madiba se rots – Kwêla Image : 8721
Madiba se rots – KwêlaTherese het onlangs by Zelda le Grange gaan aanklop. Skakel vanaf 28 Julie om 20:00 in vir die ses episodes-dokumentêr, Madiba: ’n Uitsonderlike roeping
Die legende, Paul Eilers - Kwȇla Image : 10410
Die legende, Paul Eilers - KwȇlaHannes kuier aan huis by die legende, Paul Eilers
Emo leer by legendes – Tyd met Aleit 4 Image : 8612
Emo leer by legendes – Tyd met Aleit 4Hier is ’n gedeelte van die gesprek tussen Emo Adams en Aleit Swanepoel wat nie die TV gehaal het nie.
Slaan maar die til, Belinda! – Kwêla Image : 8605
Vaarwel, Jana en Hilda – KwêlaVanaf 8 Julie om 20:00 is Brümilda van Rensburg en Annelisa Weiland vir die eerste keer saam op die kleinskerm te sien.
Kos vir die siel – Kwêla

Dorp van die Jaar 2020

Die dorp van die jaar is… – Kwêla Image : 15542
Keetmanshoop (Namibië finalis) – Kwêla Image : 15487
Keetmanshoop (Namibië finalis) – KwêlaNamibië se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Keetmanshoop! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Glencoe ( KwaZulu-Natal finalis) – Kwêla Image : 15464
Glencoe ( KwaZulu-Natal finalis) – KwêlaKwaZulu-Natal se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompeitise, is Glencoe! Loer gerus hier na dié pragtige dorp!
Haenertsburg (Limpopo-finalis) – Kwêla Image : 15427
Haenertsburg (Limpopo-finalis) – KwêlaLimpopo se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Haenertsburg! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Pelgrimsrus (Mpumalanga-finalis) – Kwêla Image : 15407
Pelgrimsrus (Mpumalanga-finalis) – KwêlaMpumalanga se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie is Pelgrimsrus.
Graaff-Reinet (Oos-Kaap finalis) – Kwêla Image : 15377
Graaff-Reinet (Oos-Kaap-finalis) – KwêlaDie Oos-Kaap se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Graaff-Reinet! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Kroonstad (Vrystaat finalis) – Kwêla Image : 15348
Kroonstad (Vrystaat finalis) – KwêlaDie Vrystaat se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Kroonstad! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Calvinia (Oos-Kaap finalis) – Kwêla Image : 14445
Calvinia (Noord-Kaap finalis) – KwêlaDie Noord-Kaap se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Calvinia! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Cullinan (Gauteng/Noord-Wes-finalis) – Kwêla Image : 14421
Cullinan (Gauteng/Noord-Wes-finalis) – KwêlaGauteng en Noord-Wes se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar-kompetisie is Cullinan!
Montagu (Wes-Kaap finalis) – Kwêla Image : 14402
Montagu (Wes-Kaap-finalis) – KwêlaDie Wes-Kaap se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Montagu! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Dorp van die Jaar 2022 (streek 7 - 9) – Kwêla Image : 14326
Dorp van die Jaar 2022 (streek 7 - 9) – KwêlaKwa-Zulu Natal, Namibië en Limpopo, ons derde kompetisie-streke vir Kwêla Dorp van die Jaar 2022, se semi-finaliste is nou bekend. Onthou om vir jou gunsteling-dorp te stem.
Dorp van die Jaar 2022 (streek 4 - 6) – Kwêla Image : 14302
Dorp van die Jaar 2022 (streek 4 - 6) – KwêlaMpumalanga, Oos-Kaap en Vrystaat, ons tweede kompetisie-streke vir Kwêla Dorp van die Jaar 2022, se semi-finaliste is pas bekend. Wie dink jy verdien die amptelike titel?
Dorp van die Jaar 2022 (streek 1 - 3) – Kwêla Image : 14278
Dorp van die Jaar 2022 (streek 1 - 3) – KwêlaWes-Kaap, Gauteng/Noord-Wes en Noord-Kaap, ons eerste kompetisie-streke vir Kwêla Dorp van die Jaar 2022, se semi-finaliste is pas bekend.
Die lang wag is verby! – Kwêla Image : 12420
Die lang wag is verby! – KwêlaDie stemlyne is uiteindelik oop om te stem vir die 2021 Kwêla dorp-van-die-jaar kompetisie.
St. Lucia – Kwêla Image : 12369
St. Lucia – KwêlaVind meer uit oor dié #Kwêla dorp van die jaar-finalis!
St Francis – Kwêla Image : 12343
St Francis – KwêlaVind meer uit oor dié #Kwêla dorp van die jaar-finalis!
Wakkerstroom – Kwêla Image : 12315
Wakkerstroom – KwêlaVind meer uit oor dié #Kwêla dorp van die jaar-finalis!
Hoedspruit – Kwêla Image : 12281
Hoedspruit – KwêlaVind meer uit oor dié #Kwêla dorp van die jaar-finalis!
Upington – Kwêla Image : 12250
Upington – KwêlaVind meer uit oor dié #Kwêla dorp van die jaar-finalis!
Senekal – Kwêla Image : 12219
Senekal – KwêlaVind meer uit oor dié #Kwêla dorp van die jaar-finalis!
Koster – Kwêla Image : 12184
Koster – KwêlaVind meer uit oor dié #Kwêla dorp van die jaar-finalis!
Greyton – Kwêla Image : 12147
Greyton – KwêlaVind meer uit oor dié #Kwêla dorp van die jaar-finalis!
Rondte 3 – Kwêla Image : 12074
Rondte 3 – KwêlaIn die derde rondte van die 2021 Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, kyk ons na die drie finaliste elk vanuit Mpumalanga, Namibië en KwaZulu Natal.
Rondte 2 – Kwêla Image : 12059
Rondte 2 – KwêlaIn die tweede rondte van die 2021 Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, kyk ons na die drie finaliste elk vanuit die Noord-Kaap, Limpopo en die Oos-Kaap.
Die dorp van die jaar is… – Kwêla

Ons giggel nogsteeds

NOG VERMAAK

Vandag
Môre
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag
Sondag