Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Thali

Thali

Thali (11) van Wellington se motto in die lewe is “Have Courage and Be Kind” en as die oudste van drie sussie kry sy gereeld geleentheid om dit toe te pas. Sy blink op skool uit in wiskunde en is ook mal oor dans. Sy bring ma Altha saam na die Kokkedoortjie-stoor. Die gesin braai omtrent vier keer per week, en sy is nie bang om die voortou te neem nie. Ná ’n braai is min dinge vir haar so mooi soos ’n pragtige sonsondergang.