Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Mikael

Mikael

Mikael (10), ons jongste deelnemer, hou van enige sport met ’n bal, geniet visvang en verken gereeld die buitelewe saam met sy pa. As dit by skoolwerk kom, is tale sy ding, so hy is ’n leser van formaat, en is op die oomblik besig met Victor Matfield se outobiografie. As jy ’n kaassous-hamburger soek, is hy jou man.