Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Mia

Mia

Mia (12) van Pretoria is ’n katliefhebber en kranige tennisspeler wat al saam met haar gesin na Engeland, Kenia en Mauritius gereis het. Maar hier in Suid-Afrika het sy ’n bedrywige sosiale lewe met baie vriende. Sy geniet skool, is ’n klasleier en hou veral van wiskunde. Wanneer dit by eet kom, is sy mal oor seekos. In die kombuis probeer sy om nooit twee keer dieselfde fout te maak nie.