Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Mari-Louis Guy

Mari-Louis Guy

Mari-Louis Guy is ’n bobaas-bakker met baie internasionale ervaring en ’n paar boeke op die winkelrakke. Sy was ook een van die drie beoordelaars wat die Koekedoor-wenners gekroon het. Sy het ’n kroos van drie, wat haar perfek maak om die tien Kokkedoortjies deur dié wonderwêreld te lei.