Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Klaredy

Klaredy

Klaredy (11) van Hartbeespoort is mal oor kolwyntjies, om dit te eet én te maak. Haar liefde vir kosmaak kom van haar pa, wat self ’n sjef is, maar dis ma Heleen wat saam met haar stoor toe kom. Sy is mal oor klere, skoene en harde musiek. By die skool is sy ’n hokkie-bokkie, en geniet dit ook om te teken.