Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Jarique

Jarique

Jarique (11) van Daniëlskuil kry sy koskennis van sy ma, Senobia. Hy staan bekend vir sy spog-lasagna.  Elke dag leer hy meer oor die kombuis by al die TV-programme wat hy gereeld kyk. Sy gunsteling-skoolvak is natuurwetenskappe en hy speel ook klavier wanneer hy tyd kry.