Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Ian

Ian

Ian (13) van George is ’n man van vele en verskuilde talente. Hy sing in die skoolkoor, doen solo-sang en dans ’n hond uit ’n bos – veral Spaanse danse! Op sy jong ouderdom stel hy ook al belang in die plaaslike eiendomsbylae. Hy bring baie tyd op die trampolien in die tuin deur. Maar sy eerste liefde is om versierwerk in die kombuis te doen.