Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Christian

Christian

Christian (11) van Raithby is iemand wat sy kreatiwiteit uitleef deur konstruksie. Dit maak met ander woorde sin dat hy ook mal is oor die tydskrif Popular Mechanics en die Guiness Book of World Records. In die kombuis bring hy baie tyd deur saam met sy ma, Marmarie. Dit is veral sy pasta-masjien wat sy hart vinniger laat klop en hy wil eendag graag soos Jamie Oliver kook.