Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Christi

Christi

Christi (13) van Bloemfontein is ’n boekwurm en die middelste van drie boeties. Hy is ’n man van vele talente wat al die hoofrol in ’n toneelstuk by sy skool vertolk het, maar ook op die sportveld uitblink as doelwagter vir die hokkiespan. Die eksperimentele sjef Heston Blumenthal is een van Christi se helde. Hy en ma Brenda droom graag saam in die kombuis.

 

Nog