Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Wen vuurwarm pryse

Kyk #KokkedoorVuurVlam weekliks Donderdae om 20:00 op kykNET DStv kanaal 144. Beantwoord 'n vraag en jy staan die kans om 'n Victorinox mes blok stel, Megamaster braai of My Butchers Block geskenk stel te wen.

kykNET_960x540_Kokkedoor_Vuur_en_Vlam_July_2023_Competition_Image_Megamaster_Victorinox_My_Butchers_Block

Vuurwarm pryse is op die spel met Megamaster, Victorinox, My Butchers Block en Kokkedoor!

Wen met #kykNET se #KokkedoorVuurVlam Waarvoor wag jy? Skryf in.

 

 

Vuurwarm pryse op die spel

4 x Megamaster ‘Heritage’ reeks ‘Classic 570 houtskool braai

Die braai is geform soos ’n ketel wat dus ’n konfeksie skep in die koepel om te verseker jou vleis is eweredige gaar. Braai, rook of bak enige gereg met die houtskool-braai. 

 

 

1 x Victorinox Switserse klassieke eetgerei 9-stuk mes blok stel

Die Switserse klassieke reeks van huishoudelike messe en eetgerei, kenmerk Victorinox se laatste tegnologie in liggewig, ergonomiese spuitgevormde handvatsels wat skottelgoedwas veilige is, met hoë-koolstof vlekvrye staal, wat spesifiek geontwerp is as ’n noodsaaklike huishoudelike mes wat ook geskik is vir sjefs. 

 

2 x My Butchers Block geskenkpryse 

’n Trotse Suid-Afrikaanse verkieste vervaardiger en voorsiener van premie kwaliteite hout-kapblokke-en-borde. Alle produkte is vervaardiger met die hoogste kwaliteit en vakmanskap, gemotiveerd met die passie vir alles ‘local’ en volhoubaar.