Logo
Kofifiland Slim Bill
web uni tv guide

Kofifiland

145JoernaalprogramPG
Reggie Philander

Reggie Philander

Reggie Philander is gebore en getoё in Eldorado Park.

Sy eerste liefde is musiek en leef tans sy passie as proffesionele radio-omroeper uit.

Reggie glo daarin dat mense mens is deur ander mense . Sy ondervinding sluit onder andere radiowerk by Jacaranda 94.2 en KayaFM in.

Hy is ook seremonie meester by korporatiewe funksies en is huidiglik aanbieder van Kofifi fm se  middagprogram genaamd K-drive.

“My droom is om alles wat ek in die bedryf geleer het oor te haandig aan ons toekomstige radio-aanbieders.

“My motto in die lewe – do not compete but complete.”