Logo
KN Pandemie
web uni tv guide

KN Pandemie

144NuusprogramPG13

Raak ingelig

Imperfeksies en perfeksie – KN Pandemie Image : 11268
Die nuwe normaal – KN Pandemie Image : 11197
Die nuwe normaal – KN PandemieNadie Beukes gesels oor hoe sy moes aanpas in die pandemie met 'n nuweling in die huis.
Gasvryheidbedryf – KN Pandemie Image : 11168
Gasvryheidbedryf – KN PandemieKN Pandemie gesels met die ATKV-besturende direkteur van sake, Schalk Cilliers, oor die COVID-19 protokol vir oorde.
Swem Jannie, swem – KN Pandemie Image : 11148
Swem Jannie, swem – KN PandemieKN Pandemie het gaan uitvind of die Covid-19 virus kan oorleef in ‘n swembad.
Klaar gewerk! – KN Pandemie Image : 11129
Klaar gewerk! – KN PandemieHier is ‘n paar wenke om jou leefstyl aan te pas, indien jy tans van die huis af werk.
Lewenslange droom – KN Pandemie Image : 11107
Lewenslange droom – KN PandemieCaitlin Rooskrantz vertel ons meer oor hoe dit voel om te weet dat die Olimpiese Spele eers volgende jaar, in 2021, gaan plaasvind.
Op eie bodem – KN Pandemie Image : 11093
Op eie bodem – KN PandemieDr. Nicol van Dyk vertel ons meer oor sy familie se repatriasie vlug vanaf Ierland, terug na Suid-Afrika toe.
Digitale besoek – KN Pandemie Image : 11088
Digitale besoek – KN PandemieJulia Nel-Stenström, wat in Swede woon en werk, vertel ons meer hoe hospitaal-besoeke deur vriende en familie behartig word tydens die COVID-19 pandemie.
Sosiale afsondering – KN Pandemie Image : 11085
Sosiale afsondering – KN PandemieStefan Blom, ‘n kliniese sielkundige gee raad oor hoe om mense by te staan wat tans erge depressive ervaar as gevolg van die pandemie.
‘n Ander ervaring – KN Pandemie Image : 11071
‘n Ander ervaring – KN PandemieDr. Pieter Roelofse gesels met Suzaan Steyn oor hoe van die mediese personeel die COVID-19 pandemie ervaar.
Neem ‘n klein stappie – KN Pandemie Image : 11067
Neem ‘n klein stappie – KN PandemieLuister hier na Erns Grundlingh se stappe om klein verskille te maak in die onsekere tye.
‘Gedra jouself rustig’ – kykNET Pandemie Image : 11007
‘Gedra jouself rustig’ – kykNET PandemieDr. Willie Koen vertel ons meer oor hoe COVID-19 jou hart aantas.
Ultraviolet – kykNET Pandemie Image : 10999
Ultraviolet – kykNET PandemieHet jy gewonder hoe ultraviolet-lig ingespan kan word om die COVID-19 pandemie te bekamp? Kyk dan dié video.
Fluentella – KN Pandemie Image : 10939
Fluentella – KN PandemiePietie Beyers leer só Zulu praat tydens die inperking.
Huiswerk – KN Pandemie Image : 10490
Huiswerk – KN PandemieKN Pandemie het meer gaan uitvind hoe die publiek daaroor voel om van die huis af te werk.
Die toets – KN Pandemie Image : 10430
Die toets – KN PandemieDie toets om te bepaal of jy Covid-19 het, is nogals ingewikkeld! Kyk dié video om te sien hoe die proses werk.
Die langtermyn – KN Pandemie Image : 10332
Die langtermyn – KN PandemieKN Pandemie het gaan uitvind Covid-19 jou gesondheid in die langtermyn beïnvloed.
Om die verskil te sien – KN Pandemie Image : 10271
Om die verskil te sien – KN PandemieHet jy al ooit gewonder wat om te doen as jou masker en bril net nie wil saamwerk nie?
Volhoubaarheid – KN Pandemie Image : 10211
Volhoubaarheid – KN PandemieKN Pandemie het gaan navorsing doen oor presies hoe lank Covid-19 op sekere oppervlaktes bly. Kyk dié video vir al die inligting!
Kwarantyn klets – KN Pandemie Image : 10138
Kwarantyn klets – KN PandemieKN Pandemie het gaan inloer by komediant Schalk Bezuidenhout om uit te vind hoe hy die inperking tot dusver ervaar het.
PRONTUIT – COVID 19 EN ONDERWYS – SEG 2 – 20 APRIL 2020 Image : 10073
PRONTUIT – COVID 19 EN ONDERWYS – SEG 2 – 20 APRIL 2020PRONTUIT – COVID-19 EN ONDERWYS – SEG 2 – 20 APRIL 2020 Die impak van die COVID-19-pandemie op skole en universiteite in die land het verrykende gevolge, maar sommige kenners meen die huidge onsekerheid het gedwonge innovasie tot gevolg. The effects of the COVID-19 pandemic on education in the country is far reaching, but some experts claim that the current challenges might be driving necessary innovation in the sector.
Skuld vrye ‘snacking’ – KN Pandemie Image : 10062
Skuld vrye ‘snacking’ – KN PandemieDie gewilde akteur, Armand Aucamp deel sy wenke vir gesonde peuselhappies tydens die inperking.
COVID 19, Finansiële verligting opsies waarvoor jy kan aansoek doen – WINSLYN Image : 10051
COVID 19, Finansiële verligting opsies waarvoor jy kan aansoek doen – WINSLYNCOVID-19, Finansiële verligting opsies waarvoor jy kan aansoek doen – WINSLYN | 14 APR 2020 | kykNET ‘n Samevatting van die jongste nuus en inligting beskikbaar oor die spesiale finansiële verligting beskikbaar aan kleinsake-eienaars. COVID-19, Financial relief options you can apply for – WINSLYN | 14 APR 2020 | kykNET A summary of the latest news and information on the special financial relief available to small business owners.
Imperfeksies en perfeksie – KN Pandemie