web uni tv guide
Klein Paradys S1 Slim BB Duos

Amptelike voorskou – Klein paradys

Video04 Oktober

In Klein paradys, is daar vir ses spanne ’n R1 miljoen op die spel, maar om dit wen moet hulle wys dat hulle ’n leë mikro-eenheid in spoggerige vyfster-verblyf kan omtower …