Karakter
144
Realiteit
13 L
Welkom
Video's
Karakters met karakter
Video
Die Wêreld is ons woning nie - Karakter
Ben Dekker gaan nie terugkeer Port St. Johns toe totdat hy veilig voel nie maar Riaan kon hom darem 'n kort tydjie langs die see gun.
Video
'So reg soos 'n roer' - Karakter
Johnnie Theunissen van Matjiesfontein vertel ons hoekom hy so gelukkig en hardwerkend is.
Video
Beheer en verantwoordelikheid – Karakter
Gerhard Uys vertel ons meer oor sy redes hoekom hy ‘n holistiese geneser geword het.
Video
‘Liberating’ – Karakter
John deel die stories agter sy tatoes met Rian.
Video
Die nuwe ‘Queen’ – Karakter
In vanaand se episode van Karakter, het ons Rian van Heerden gesien soos nog nooit vantevore nie…
Video
‘Rock bottom’ – Karakter
Nicohaan gaan weer terug na die kerk waar hy skuiling gesoek het.
Video
Voorskou: 10 Mei 2021 – Karakter
Die episode van #Karakter is nou beskikbaar om te stroom op die DStv-app.
Video
Oordeel – Karakter
Loer hier na ‘n hoogtepunt vanuit die tweede deel van Rian van Heerden se onderhoud met Rooies Strauss.
Video
Rooies – Karakter
In vandeesweek se episode van Karakter gaan vind Rian van Heerden meer uit oor die voormalige narkotiese speurder, Rooies Strauss.
Video
Mr. Wrestling – Karakter
Rian van Heerden spandeer tyd met die bekende rofstoei-kampioen, Freddie Harmse.
Video
‘Spin’ – Karakter
Rian van Heerden gaan vir ‘n ‘spin’ op Rusty Pool se motorfiets, maar daar is ‘n kinkel in die kabel...
Video
Alleen vs. Eensaam – Karakter
Rita verduidelik hoekom sy die keuse geneem het om haar beloftes weer af te lê aan haarself.