Logo
Homepage Billboard 1600x800 Karakter
web uni tv guide

Karakter

144Realiteit13 L

seisoen

1

Poster 320x480 Karakter

Aanbieder, Rian van Heerden, gaan deur die land soek na die mees unieke mense; daardie eksentrieke mense wat gemeenskappe aan die praat en wonder het. Die gewoonONgewone mense wat hulle nie steur aan wat ander dink nie, maar voortgaan en hulle lewens leef soos hulle wil.

S1 | E13
28 Junie 20:30
'S1/E13 of 13'. Ben Dekker is 'n legendariese Suid-Afrikaanse karakter van wie vertel word dat hy byna alles in sy lewe ...

Nog Programme