Hotel
144
Komedie
7L
Welkom
Nuus
Video's
Foto’s
Fransen-span
Amptelike voorskou – Hotel
Video
06 Desember
Presies dieselfde, net anders, maar beslis net so snaaks. Die span van #Hotel maak in Januarie weer ’n draai vir ’n vyfde – en finale – seisoen en soos gewoonlik is daar genoeg kinkels en kwinkslae om kykers te laat skaterlag.
Teken in en KYK
Up Next
Totsiens, Oom Dirk – Hotel
02 Desember
Lag nog ’n slag – Hotel 4
02 April
Stephano se eie medisyne – Hotel 4
30 Maart
Die enigste Jaap – Hotel 4
23 Maart
Vang my! – Hotel 4
09 Maart
Nalatenskap – Hotel 4
09 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike voorskou – Bolhuis beslis
In #BolhuisBeslis is die bekende privaat speurder Mike Bolhuis in die regterstoel en sy beslissing is finaal!
Video
Amptelike voorskou – Boer soek ‘n vrou
Skakel vanaf 18 Julie 2024 om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 vir die 16de seisoen van “Boer soek ‘n vrou”!
Video
Amptelike voorskou – Een keer om die son
Die nuwe kykNET-dramareeks, “Een keer om die son”, volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar. Elk van die twaalf episodes beeld ’n maand in hulle lewe uit.
Video
Amptelike lusmaker – Een keer om die son
Die nuwe kykNET-dramareeks, Een keer om die son, volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar.