Hotel, die Afrikaanse mokumentêr, is terug! Die reeks handel oor ’n middeljarige hotelbestuurder, Ferdie Kruger, en sy kleindorpie-personeel wat spartel om dié substandaard-hotel se deure oop te hou.
Volgende op
S3 | E13
06 April 21:30
'S3/E13'. Die dag het aangebreek vir Danny se toneelstuk... en Ferdie se burgemeester debat. Die personeel probeer vir F...