web uni tv guide
Hotel Show Page Bill
Oor die program

Oor die program

Hotel, die Afrikaanse mokumentêr, is terug! Die reeks handel oor ’n middeljarige hotelbestuurder, Ferdie Kruger, en sy kleindorpie-personeel wat spartel om dié substandaard-hotel se deure oop te hou.

S2 | E13
01 April 17:20
'S2/E13'. Kersfeesverrigtinge is gelukkig weer op die been. Danny en Malanie verwerk hulle vinnige verlowing. Ferdie en ...

Nog Programme